
Ever wanted to give a holiday as a gift or contribute towards a friend or family member's planned breakaway? Now you can! Purchase any of the ATKV Resort gift vouchers, and send it to that special someone. They will be able to redeem this voucher against their next booking at any of our 7 resorts.
Wou jy nog altyd vir iemand spesiaal op vakansie stuur, of bydrae tot hul beplande vakansie? Nou kan jy! Koop enige van die ATKV-oorde se geskenkbewyse en stuur dit aan daardie spesiale persoon. Hulle sal dan die geskenkbewys kan gebruik as betaling teenoor hul volgende bespreking by enige van ons 7 oorde.